Julie Kavner

Julie Kavner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julie Deborah Kavner
Geboorte 7 September 1950 (1950-09-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie Kavner (gebore 7 September 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hannah and Her Sisters (1986), Click (2006), en The Simpsons Movie (2007), en in die televisiereeks The Simpsons (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy